Gholfdag 2027
Sport gee ’n kind ’n kans
- Vrydag 29 Januarie 2027
- Schoemanspark Gholfbaan, Bloemfontein
Help ’n meisie om saam netbal te speel
Bring julle ou tekkies en help om ’n kind se sportdroom te verander.
Betterball Scramble Drive
R1 950per vierbal
Speel saam met jou span en ondersteun netbal in die Vrystaat. Elke vierbal ontvang:
4 gholfhemde
Met JOU besigheid se logo.
4 gholfpette
Van Halfway House.
Kos en drank
- 8 nat gate
- 4 kosgate
- 4 geskenkgate
Borg ’n afslaanbof
R3 500per bof
Jou logo op gedeelde banier, op die baan, aanlyn en by die skool.
Op die gholfdag
- Drank, kos of ’n geskenk vir spelers by jou bof
- Jou logo op gedeelde baniere by 16 afslaanbowwe
- 10 m gedeelde banier by die putting green
- Blootstelling by die prysuitdeling
By Goose Hill
- 12 maande op die pickleballbaan, ook tydens funksies
Op sosiale media
- Dekking op die dag en 12 plasings deur die jaar op Goose Hill en Go Sweat se kanale
- Blootstelling wanneer ons tekkies by skole en geleenthede uitdeel
Voorbeeld van borgblootstelling


Bespreek jou vierbal of bof
Go Sweat
Goose Hill
In samewerking met Karla Pretorius